Paul Winfield

Paul Winfield
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Paul Edward Winfield
Geboorte (1939-05-22)22 Mei 1939
Sterfte 7 Maart 2004 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1965–2004
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Winfield (22 Mei 1939 – 7 Maart 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek II: The Wrath of Khan (1982), The Terminator (1984), Cliffhanger (1993), en Mars Attacks! (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy